Hieronder volg ons voorstel vir ‘n pligtestaat vir jou klas assistente. Dis altyd ‘n goeie idee om die informasie aan te pas na gelang van jou eie sentrum se behoeftes. Hierdie dokument kan uitgedruk word, maar nie afgelaai word nie…....
Een van die belangrikste dokumente wat jou personeel aanbetref is die pligtestaat. Hier is ‘n voorbeeld van ‘n pligtestaat vir jou klas assistent. Onthou asb dat die klas assistent nie ‘n skoonmaker is nie, maar die onderwyseres se hulp en…...