Dit is baie belangrik om relevante muurkaarte teen die muur in jou klaskamer te hê. Hierdie kaarte moet op die kind se ooghoogte wees en gereeld in die aanbieding van lesse gebruik word. Dit is nie bloot vir versiering of…...
Dit is veral lekker vir ons klein maatjies om hierdie matte as inspirasie te gebruik. Waak egter daarteen om altyd nét die matte uit te pak saam met die klei en nie die kinders se eie verbeelding toe te laat…...
Laai gerus die volgende aktiwiteit af…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Hierdie is ‘n heerlike heerlike tema! Ons loer na al die diere wat op die land kan woon, maar net so lekker in die water bly. Dis nou otters, paddas, ysbere, krokodille en vele ander voorbeelde. Ons deel graag ons…...
Ons het hierdie oulike koerantjie beskikbaar gestel. Propvol opleiding en leerstasie idees. Gebruik dit gerus in jou eie klas of huis. Deel dit gerus ook uit onder jou personeel. Die wagwoord om die pdf oop te maak is : 32914…...

Ons het hierdie oulike koerantjie beskikbaar gestel. Propvol opleiding en leerstasie idees. Gebruik dit gerus in jou eie klas of huis. Deel dit gerus ook uit onder jou personeel. Die wagwoord is 32914… This content is for Oasis Klub lede...
Ons het sowat 12 uitgawes van ‘n oulike koerantjie wat jy kan uitdruk. Versprei dit gerus onder jou personeel ook. Hier is lekker idees om in jou klas te gebruik ook. Die wagwoord om die uitgawes oop te maak is…...
Ons deel graag met julle ons vakansie idees boekie. Geniet al die idees saam met julle kinders! Die wagwoord vir die pdf is 3294… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...