Engels en Afrikaans Druk soveel rapporte uit as nodig vir jou skool of sentrum. Let asb op : Indien die skool enige wysigings wil aanbring (selfs ‘n logo) kan die rapport oorgetik word op die skool se eie koste. Ons…...
Die gebruik van ‘n kalender in jou klas is nie sommer net nog iets om die oggendkring mee vol te maak nie. Dis die heel eerste blootstelling wat ons kleuters kry aan tydsverloop, seisoene en siklusse. Boonop is dit die…...