
Maak meer
My kinders noem die ontbytpap “ronde pap”. Dis hierdie soete gunsteling wat ons in hierdie leerstasie gebruik. Maak seker jy hou genoeg pap byderhand vir die peuselrige kleuters. Maak ook seker die maats is oud genoeg dat die pap stukkies...
Tag:Getalbegrip, Opeenvolging, Wiskunde