Die tema voëls is ‘n opdwindende tema wat gereeld in die kleuter en peuterklas voorkom. Deel van die aantrekkingskrag is natuurlik dat voëls deel van meeste kinders se leefwêreld is. Voëls kan ook vlieg! Dit is iets wat die mens oor alle eeue heen besonders interesseer en aantrek. Hierdie idees kan saam met met die…
Vinnige idees

Onlangse kommentaar