
Leerstasies in jou klas (Deel 1)
Ons is baie opgewonde om hierdie reeks opleiding met julle te deel. Onthou om jou rekenaar aan ‘n groot skerm te koppel sodat hierdie videos as materiaal vir opleiding vir al jou personeel ingespan kan word. Laai hier die lesingmateriaal...