Vervoer syferkaarte

Gebruik hierdie syferkaarte in jou klas tydens lesse. Hier is so paar idees : Pak die kaarte uit op die vloer in ‘n deurmekaar volgorde. Die kinders verbind nou die kaarte in die regte volgorde aan mekaar met veters. Pak die kaarte in volgorde uit al langs die een kant van ‘n tou. Die tou…

This content is for Oasis Klub lede and Oasis Klub lede (jaarliks) members only.
Login Join Now
error: Kopieer nie toegelaat.