
Kreatiwiteit in die voorskoolse konteks.
KREATIEWE KUNS VOORSKOOLS. Die woord kreatief kan op verskillende aspekte dui. Van die mees aanvaarbare definisies vir kreatiwiteit is die volgende: Dis die vermoë om sake op nuwe maniere te sien.Om verby die gegewe informasie te gaan en nuwe terreine...
Tag:kreatiwiteit, kuns