
Kreatiewe ontwikkeling
Hier is ‘n idee om as kreatiewe stasie in te span : Plak lang stroke rekenaarpapier op die vloer. Sorg dat daar teëls onder is wat later afgevee kan word. Verskaf groot kwasse en verf in houers met plat bodems...
Tag:Skouerspiere, Verf