
Konkreet selfs in graad 4!
Vandag wil ek graag uit my eie huis met julle deel. My graad 4 meisiekind sukkel met Engelse spelling. Dit maak haar erg moedeloos dat sy maar net nie regkom nie. Vandag is weer so dag. Nadat sy dit 4...
Tag:Konkreet leer