Die onderstaande inligting kom vanaf Wikipedia. Loer hier vir die oorspronklike artikel : https://af.wikipedia.org/wiki/Voornaamwoord n Voornaamwoord is ‘n woord wat as plekhouer of plaasvervanger vir ‘n selfstandige naamwoord dien. In Afrikaans is daar verskillende voornaamwoorde. Persoonlike voornaamwoord Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Persoonlike voornaamwoord. Die persoonlike voornaamwoord staan in die plek van: Persoon of persone bv. Willie leer hard. Hy sal beslis slaag. Ek; jy; u; hy; sy; ons; julle; hulle; dit is dors….

Membership Required

You must be a member to access this content.

View Membership Levels

Already a member? Log in here