Hierdie prente is ideaal vir ons Graad 1 maats. Dis kort sinne wat maklik gelees kan word. Pak die prente uit op die mat. Laat die kinders loop deur die kaarte en die sinne lees soos hulle deurloop. Plak die prente teen die muur en lees die sinne deur ‘n entjie weg te staan. Bou…
Onlangse kommentaar