Die groot prente word uitgedruk en gehang aan ‘n wasgoedlyn deur die klas. Die kinders neem nou die klein prentjies en pas dit by die groot prente. Die prente is natuurlik ideaal om op die temabord te gebruik. Hierdie prente is so pragtig dit kan kleispeelborde ook wees. Wanneer die kinders met die prente werk…
Onlangse kommentaar