Die eerste tema wat CAPS voorstel vir kwartaal 4 is die tema lente. Onthou dat CAPS se temas voorstelle is en dat jy jou eie temas mag gebruik! Hier is wat julle kan bespreek onder die tema lente : Die weer in lenteHoe dit die natuur beïnvloedHoe dit diere beïnvloedHoe dit mense beïnvloed – byvoorbeeld…
Temabespreking Lente
![Temabespreking Lente](https://kleinkinderonderrig.info/wp-content/uploads/2024/08/13.-temabespreking-lente.png)
Onlangse kommentaar