Die syferkaarte hieronder is heerlik vir ons Graad RR en R maats. Moet dit nie as flitskaarte inspan nie. Gebruik dit eerder in konkrete leerstasies. In die Oasis Kurrikulum maak ons gereeld gebruik van hierdie tipe kaarte. Altyd informeel. Druk jou eie kaarte hier uit….
Syferkaarte

Onlangse kommentaar