Druk die oulike simmetrie vlinders uit. Die peuters drup verf aan die een kant, maak die vlinder toe sodat die verf aan albei kante dieselfde lyk. Die ouer maats plak klein vormpies of plakkers op die sirkels sodat die een kant soos die ander kant lyk….
Onlangse kommentaar