Leeskaart 2 is die tweede storie in die avonture van Betsie en Koos. Hulle troetelapie (Boggie) veroorsaak vir groot konsternasie, maar ook vir groot pret. Hierdie leeskaart fokus nie op ‘n spesifieke letter kombinasie nie en van die woorde is al langer. Die sinne is egter steeds kort. Dis bedoel vir die meer ervare leser,…
Onlangse kommentaar