Elke jaar begin ons die tema met die skool. Ons nuwe maats word dadelik welkom laat voel en ons bespreek die klasreëls asook waar wat in die skool is. Dis ‘n goeie tyd om maats se name te leer en seker te maak dat al die maats iemand het om mee te speel. Hierdie temareeks…