Hierdie prente is bedoel om die watersiklus op ‘n eenvoudige manier te demonstreer vir ons grondslagfase kinders. Onthou om die watersiklus eers prakties te demonstreer. ‘n Eenvoudige eksperiment kan dit prakties demonstreer. Loer hier vir ‘n idee : https://youtu.be/OUcj6ZHGmcw?si=rMk7dg4Gb-nW97A3 https://youtu.be/2rwFK5_Viqo?si=fHnviG4bz-iv9zkh…
Die watersiklus

Onlangse kommentaar