Dierevervoer, waar verskillende diere gebruik word om mense en vrag te vervoer, is reeds eeue lank deel van die mens se bestaan. Hoewel moderne vervoer op land, op water en in die lug deurlopend verbeter word, is daar steeds plek vir dierevervoer – veral in afgeleë gebiede met gebrekkige infrastruktuur. Dit sluit in woestyngebiede, moeilik begaanbare bos-…
Die geskiedenis van vervoer

Onlangse kommentaar