POPIA is die nuuste “buzz” op almal se tonge. Daar is natuurlik hope misleidende informasie aangaande hierdie wetgewing beskikbaar. Ons as kleuter sentrums moet doodseker maak dat ons presies weet waaroor hierdie wetgewing handel en nie sommer ons ore uitleen…...
Onthou dat die aansoekvorm verskil van die inskrywingsvorm. Die aansoekvorm dui aan dat die ouers aansoek doen om ‘n plek in jou sentrum / skool en is nie aanduidend of hulle die plek gaan kry of nie. Dis wys om…...
Dit is altyd handig om verseker te weet dat jou epos die persoon bereik het aan wie die epos gestuur is. Vir hierdie doeleindes kan ‘n ” read receipt” opgesit word. Kyk die video wat wys hoe :… This content...
Deel van die POPIA is om ‘n informasie beampte en adjunk informasie beampte aan te stel. Hierdie beamptes moet dan ook as sulks geregistreer word. Kry nou hieronder die vorms om te voltooi : Die inligting kan dan aan hierdie…...