As lid van die Oasis Klub het jy toegang tot die Klaspraktyk in aksie. Hierdie bundel kan egter nie uitgedruk of afgelaai word nie. Indien jy die volledige gids wil aankoop (uitgedruk en afgelewer) kan jy dit hier doen…. This...
Druk die hulpmiddel uit. Lamineer die bladsye, knip dit uit en begelei die kind om die prente te sorteer vanaf kort na lank…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
‘n Pret manier om jou wiskunde leerstasies by jou tema te laat aansluit is om die syferkaarte temagerig te maak. Druk gerus die syferkaarte uit om in jou klas te gebruik. Is jy nie heeltemal seker waar in CAPS hierdie…...
Druk gerus hierdie planne uit om na te bou. Ouderdom kind : Graad 2 en 3… This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Druk jou getallelyn (vanaf 0 tot 20) hier uit. Lamineer die bladsye en knip netjies uit. Plak nou dele langs mekaar vas teen jou muur om jou eie reuse getallelyn te skep…. This content is for Oasis Klub lede members...
Dit is ‘n algemene feit dat ons leerders bitter sleg vaar in leesbegrip. Taalprobleme is ‘n baie groot probleem in ons land. Een van die bydraende faktore is die rigiditeit waarmee KABV aangebied en afgedwing word in ons kleuterskole (in…...
Die gebruik van ‘n kalender in jou klas is nie sommer net nog iets om die oggendkring mee vol te maak nie. Dis die heel eerste blootstelling wat ons kleuters kry aan tydsverloop, seisoene en siklusse. Boonop is dit die…...
Dis ‘n sinvolle idee om elke oggend oor die weer te praat in jou klas. Op daardie manier kry die kinders deurlopend hieraan blootstelling. Om ‘n hele week lank die tema HERFS (as voorbeeld) te doen is baie moeilik. Wat…...
Ons wil jou nooi om die flitskaarte uit te druk en in jou klas te gebruik. Onthou altyd dat hierdie kaarte nie as toetsmiddel ingespan mag word nie. Dis eerder ‘n ekstra hulpmiddel waarmee die kind se vaardighede ontwikkel kan…...
Druk gerus die kleurkaarte uit vir jou klas of huis. Hierdie hulpmiddel is in Engels en Afrikaans beskikbaar…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...