Daar is geen so lekker plek om te leer van myself en die wêreld om my soos met die temabespreking en oggendkring nie. Ons oë is deel van ons sintuie en ons kyk daarmee. Hier is ‘n pret idee om…...
In hierdie kort podcast gesels Yolandi oor die tema aanbieding. Hier is aspekte wat ons aanraak : Hoekom is jou tema belangrik? Wat is goeie temas? Wat is die doel van ‘n tema? Jou tembord en tema uitstalling. Kliek gerus…...
Ons deel graag met jou so paar idees om jou tema aanbieding op te kikker. Die tema aanbieding voorstelle is ongelukkig nie aflaaibaar nie. Gebruik egter die inhoud om jou tema se beplan. Ons hoor graag watter oulike idees julle…...
Loer gerus hier na die temas wat ons elke jaar doen en die volgorde waarin ons dit doen…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Kultuur beteken sekere groepe mense het sekere gewoontes, taal, kleredrag en liedjies waaraan mens hierdie groep kan uitken. Sulke groepe mense word volke genoem. In hierdie land is daar omtrent 11…...
Die tema aanbieding en tema tafel Inhoud van tema. Daar is mense wat baie mooi kan sing of dans of skilder of ʼn toneel kan opvoer of in ʼn film kan speel. Ons noem hierdie mense kunstenaars. Kunstenaars wat sing,…...
Mense wat my help (polisie, brandweer, tandarts, dokter, apteker, hospitaal, weermag) Prente. Enige van bogenoemde professies. Apteke, polisiestasies, hospitaal, brandweer. Binnekant van tandarts, dokter, polisiestasie, apteek, hospitaal. Uitstalling. Enige uniform/drag van genoemde professies. Apparate/objekte wat tipies is van hierdie beroepe…....
Hier bly ek Prente. Huise, woonstelle, tydelike huise (shacks), tipiese woongebiede in die stad, woonplekke op plase. Paaie in die stad, grondpaaie, snelweë. Verskillende vertrekke in ʼn woonplek. Meubels en ander apparaat in ʼn woonplek. Kaart van Suid Afrika met…...
Dis my familie. Prente. Gesinne van verskillende samestellings. Foto’s van persone van verskillende ouderdomme. Gesinsfoto’s en familiefoto’s. Aktiwiteite wat gesinne saam doen. Mense in ander lande in gesinsverband. Verskillende beroepe uitgebeeld. Uitstalling. Kinderklere, tienerklere, volwasse klere. Ook skoene, hoede. Beroepsklere…...
Ek leef gesond Prente. ʼn Uiteensetting van die verskillende voedselsoorte. (Stysels, groente, graan, vrugte.) Voorstellings van vitamines en kieme. Persoon wat was/bad/stort. Borde kos met gesonde voedsel. Enige produkte van gesonde voedsel soos bv. grondboontjiebotter, heuning, botter, vleis/vissmeer. Lande/tuine met…...