Les 1 LESTIPE : Persepsie – sig – diskriminasie GROEP : Seniors TEMA : Troeteldiere/Kleur in ons lewe. DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele diskriminasie te bevorder. Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming. Aanleer en inskerping van ruimtelike begrippe soos agter, voor,…...
Ouditief 3 jaar Kan 3 getalle wat nie opmekaar volg herhaal, bv 2, 5, 8. Rigting van klank identifiseer. Kan bekende geluide identifiseer. Kan eenvoudige opdragte korrek uitvoer. 4 – 5 Jaar Rigting van klank identifiseer. Kan 3 opdragte onthou…...
Hierdie les skakel in by die tema wilde diere in die veld. Hys die olifant op. Die probleem: Die olifant is siek en moet na die vee-arts geneem word. Hy moet op die groot lorrie kom wat hom daarheen sal…...