Informele meting is deel van wiskunde wat ons maats in kleuterskool inspan om sin van die wêreld te maak. Veral as ons dink aan groot, klein, vol en leeg. Gee nou vir die kinders bakkies en lepels. Vul die bakkies…...
Juffrou Janica is die juffrou aan die woord. Kyk gerus die les saam met jou kind of jou klas. Of gebruik dit om idees te kry vir jou eie aanbieding. Kliek hieronder om na van die ander Bybellesse te gaan…...

Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om na die les te kyk en dit dan op jou eie manier aan te bied. Hierdie les fokus op ons kinders tussen 4 en 6…...
Wiskunde en taal is onlosmaaklik deel van mekaar. Dikwels word wiskunde ‘n probleem omdat die kind nie die terme en taalgebruik goed kan verstaan nie. Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om…...
Hou in gedagte dat natuurwetenskap deel is van lewensvaardighede en sal inskakel by die afdeling : Aanvangskennis Hier is ‘n les idee om in jou klas te gebruik : Sif klippies uit in groottes. Kry siwwe wat verskillende grootte gaatjies…...
Liggaamlike opvoeding. Leeruitkomste. Lateraliteit belewing. Vormherkenning. Oog-hand-koördinasie. Afstand en posisie belewing. Stel die volgende reeks leerstasies op: Gebruik die lap-vorms en plak dit met “Prestick” op verskillende hoogtes teen die muur vas. Plaas ʼn houer met sandsakkies ongeveer 3 treë…...
Ons het sowat 12 uitgawes van ‘n oulike koerantjie wat jy kan uitdruk. Versprei dit gerus onder jou personeel ook. Hier is lekker idees om in jou klas te gebruik ook. Die wagwoord om die uitgawes oop te maak is…...