Hierdie werksvel is geskik vir ons graad 1 leerders…. This content is for Oasis Klub lede and Gratis members only.Login Join Now...
Druk gerus die 19 bladsy boekie uit vol klei projekte. Hierdie boekie bevat klei strukture wat die kind nou moet probeer kopieër. Ouderdom kind : Graad R tot 3 (sommige projekte is meer geskik vir die jonger kind en ander…...
Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is…...
Ons deel graag met julle werksboekies om vorms in te oefen. Hou egter altyd in gedagte dat die werksvel slegs die laaste stap is. Daar is eers ‘n hele aantal stappe om aan aandag te gee alvorens ‘n werksvel gebruik…...
Hierdie boekies kan uitgedruk word, maar die afgelaai word nie. Die fokus is op allerlei aktiwiteite wat oor diere handel. Let wel dat die fokus ouderdom laat Graad R en graad 1 is. Onthou altyd dat perseptuele vaardighede nie werklik…...
Laai gerus die volgende aktiwiteit af…. This content is for Oasis Klub lede members only.Login Join Now...
Ek deel graag met julle drukbare aktiwiteite vir ons peuters. Hou asb in gedagte dat hierdie werkies vir maats is wat sommer lus is vir iets op papier aanpak. Dit mag onder geen omstandighede afgeforseer word of eens deel van…...
Ons deel graag ons aktiwiteite boekie met julle. Hierdie is die eerste boekie in die reeks. Ons glo daar gaan nog baie wees. Ek wil jou net eers herinner dat hierdie papierwerk nooit ooit die grootste gedeelte van jou dag…...