Informele meting is deel van wiskunde wat ons maats in kleuterskool inspan om sin van die wêreld te maak. Veral as ons dink aan groot, klein, vol en leeg. Gee nou vir die kinders bakkies en lepels. Vul die bakkies…...
Hierdie werksvel is geskik vir ons graad 1 leerders…. This content is for Oasis Klub lede and Gratis members only.Login Join Now...
Druk gerus die reeks storieprente uit. Hierdie eenvoudige prente kan deur juffrou ingekleur word en dan gelamineer word of op karton gemonteer word. Vertel nou eenvoudige stories deur hierdie prente daarmee saam te gebruik…. This content is for Oasis Klub...
Druk gerus die 19 bladsy boekie uit vol klei projekte. Hierdie boekie bevat klei strukture wat die kind nou moet probeer kopieër. Ouderdom kind : Graad R tot 3 (sommige projekte is meer geskik vir die jonger kind en ander…...
Druk hierdie hulpmiddel uit en lamineer dit. Die kind kry nou kans om die skeppies roomys te tel en die getal daarby te pas. Oppas om nie té veel klem op hierdie tipe hulpmiddels te plaas nie. Onthou hierdie is…...
Ons deel graag met julle werksboekies om vorms in te oefen. Hou egter altyd in gedagte dat die werksvel slegs die laaste stap is. Daar is eers ‘n hele aantal stappe om aan aandag te gee alvorens ‘n werksvel gebruik…...
Hierdie boekies kan uitgedruk word, maar die afgelaai word nie. Die fokus is op allerlei aktiwiteite wat oor diere handel. Let wel dat die fokus ouderdom laat Graad R en graad 1 is. Onthou altyd dat perseptuele vaardighede nie werklik…...
Elke dag staan ons op met gedagtes in ons koppe. Hoe lyk jou gedagtes? Dink jy mooi goed, of is jou kop vol nare dinge wat jou gedagtes besoedel? Kyk saam na juffrou Janica se les uit die Bybel…. This...
Laat jou kind hierdie les saam met ons Juffrou doen. Jy is natuurlik welkom om na die les te kyk en dit dan op jou eie manier aan te bied. Hierdie les fokus op ons kinders tussen 4 en 6…...