
Kalender 2023
Die gebruik van ‘n kalender in jou klas is nie sommer net nog iets om die oggendkring mee vol te maak nie. Dis die heel eerste blootstelling wat ons kleuters kry aan tydsverloop, seisoene en siklusse. Boonop is dit die...
Tag:2023, Kalender, Uitdrukbaar