‘n Tema wat baie gewild in kleuterskole is, is plaasdiere. Hierdie diere is meestal bekend aan die kleuters en maak boonop geluide wat heerlik is om na te maak.

Gebruik hierdie flitskaarte as deel van jou tematafel. Die kaarte kan ook in ‘n geluide speletjie gebruik word. Speel ‘n geluid en kies dan die dier wat daarby pas.

Engels

Afrikaans