Egskeidings en my skool.
Tagged Tags:

Dit gebeur al meer dat ouers gewikkel is in allerlei swart smeerdery en moddergooiery. Hierdie gedrag vloei oor na die skool, met ouers wat allerlei verwagtinge koester. In hierdie gesprek gesels ons saam oor die skool se wetlike verpligting ten opsigte hiervan.

Luister gerus saam.

Indien jy spesialis regsadvies nodig het kan jy ons kantoor kontak by admin@oasisclub.co.za vir ‘n verwysing en afslag koepon na ons regsgeleerde Me Anisje van Kaam – Oberholster. Sy help graag via zoom waar ons jou nie meer kan bystaan nie.