Ek deel graag met julle drukbare aktiwiteite vir ons peuters. Hou asb in gedagte dat hierdie werkies vir maats is wat sommer lus is vir iets op papier aanpak. Dit mag onder geen omstandighede afgeforseer word of eens deel van jou daaglikse beplanning wees nie. Dis ekstra! Vir die lekker. Die wagwoord vir die vouer…
Related posts

Speletjie: Raai die beroep
Druk die pdf uit. Lamineer die bladsye en knip elke blokkie uit. Op elke prent is daar 'n paar leidrade...
Read More