Die afgelope paar weke word daar baie oor dissipline gesels in ons kantoor. Ons is immers met die onderwerp besig in ons Blits Seminare (gaan loer na seminaar 1 hier). Daar is een vraag wat gedurigdeur na vore tree en wat duidelik vir almal ‘n probleem is. Wat as daar 2 stelle reëls is? Die…
