Ons het ‘n paar voorstelle wat in jou skool se dissipline beleid kan wees. Hierdie is algemene opmerkings. ‘n Volwassene dra gesag in die mate waarin hy of sy self onderwerp is aan die wette van die land, die natuur en die Skepping. Dissipline bestaan uit ‘n paar sinvolle reëls of riglyne waarby…
