Diere en hulle geluide (aflaaibaar).

Ons het vir jou pragtige flitskaarte gemaak (in beide Afrikaans en Engels) met diere en hulle geluide. Gebruik gerus saam met jou tema diere op die plaas. Laat die kinders die geluide probeer maak.Speel die geluide op jou selfoon en laat die kinders die diere uitwys wat daarby pas.Neem die kinders se weergawe van die…

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!

Kopiereg beskerm!

%d bloggers like this: