In hierdie kort podcast gesels Yolandi oor die tema aanbieding. Hier is aspekte wat ons aanraak : Hoekom is jou tema belangrik? Wat is goeie temas? Wat is die doel van ‘n tema? Jou tembord en tema uitstalling. Kliek gerus hieronder om te luister :…
Die tema aanbieding
1