Die letter t

Ons karakter vir die t is Tante teepot. Kyk hier die video oor die letter t : https://youtu.be/q06xTRgebJE Kyk net hoe oulik is Tante teepot! Laai die Tante teepot prent hier af : week-3-die-t-letterDownload Wil jy graag ons volledige letter pakket aankoop? Kliek dan HIER….

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!