CAPS in ‘n neutedop

Vrae wat gereeld gevra word. V. 1. Waar en hoe pas Voorskoolse Kinderversorging en Onderrig (VKO) in by die verskillende departemente? A.1. Daar is drie departemente betrokke by voorskools: Departement van Gesondheid; gee aandag aan alle gesondheidsake rakende die VKO soos die netheid, higiëne en veiligheid van die gebou. Die Departement van Omgewingsake word dikwels…

Slegs vir Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!