Bou vorms

Verskaf interessante houtvorms (of plasties) aan die kinders. Dis nie nodig om net geometriese vorms te gebruik nie. Saam met die vorms word ook ‘n pennebord gegee. Kyk nou of jy die pennetjies in die bord kan indruk om die vorm se buitelyne aan te dui. Watter vaardighede leer ons maats? Vorm herkenning, vorm konstantheid…

Slegs vir Gratis inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!