Les 3 LESTIPE : Persepsie – visueel – diskriminasie GROEP : Seniors TEMA : Kleur/ Vrugte DOELSTELLINGS Kleur diskriminasie. Kleur assosiasie. Taalontwikkeling – woordeskat – korrekte taalgebruik. Sosialisering – beurt neem en afwag. APPARAAT Gekleurde blokkies, krale of Unifix blokkies…....
Les 2 LESTIPE : Visueel – Ruimtelike oriëntering GROEP : Seniors TEMA : Metale DOELSTELLINGS Om kleuters se persepsie t.o.v. ruimtelike oriëntering te verbeter. Taalontwikkeling: begripsvorming, woordeskat. Aandag, konsentrasie en luistervermoë te bevorder. APPARAAT 3 – 5 koeldrankproppies in verskillende…...
Les 1 LESTIPE : Persepsie – sig – diskriminasie GROEP : Seniors TEMA : Troeteldiere/Kleur in ons lewe. DOELSTELLINGS Om kleuters se visuele diskriminasie te bevorder. Taalontwikkeling – woordeskat en begripsvorming. Aanleer en inskerping van ruimtelike begrippe soos agter, voor,…...
Ouditief 3 jaar Kan 3 getalle wat nie opmekaar volg herhaal, bv 2, 5, 8. Rigting van klank identifiseer. Kan bekende geluide identifiseer. Kan eenvoudige opdragte korrek uitvoer. 4 – 5 Jaar Rigting van klank identifiseer. Kan 3 opdragte onthou…...
Ons 2 tot 3 jaar maats volg die NCF (National Curriculum Framework). Gaan loer hier vir die 3 tot 4 jaar se uitkomste. Gaan loer hier vir die 4 tot 5 jaar se uitkomste. Hier is die verwagte Graad R…...
Ons 3 tot 4 jariges is die heel laaste jaar wat die NCF werklik gebruik word. Daar moet deurentyd in gedagte gehou word dat kinders van hierdie ouderdom ongelooflike groei en ontwikkeling in bitter kort tye toon. ‘n Kind van…...
Die skolewet definieër die ouderdom vir graad R as volg : Grade R is age four turning five by 30 June in the year of admission Die beteken dus dat jou 4.5 jarige heel moontlik in ‘n graad R klas kan beland. Hier…...
Hier volg ‘n voorbeeld (en ons voorstel) van die werksomskrywing van die klas assistent. Hou nou in gedagte dat hierdie persoon nÃe die skoonmaker of die kok is nie, dis ‘n volwaardige assistent wat die onderwyseres bystaan. Hoekom is so…...
Hierdie les skakel in by die tema wilde diere in die veld. Hys die olifant op. Die probleem: Die olifant is siek en moet na die vee-arts geneem word. Hy moet op die groot lorrie kom wat hom daarheen sal…...
Hier volg die rubrieks vir graad R. Onthou dat graad R gedefinieër word in die skolewet as kinders vanaf 4 (hulle moes reeds 4 geword het) tot en met kinders op pad na 6 jaar oud. ‘n Kind gaan na…...