Gebruik hierdie oulike prente in jou klas of huis. Die tema is my kultuur. Use these cute pictures in your classroom or home. The theme is my culture....
Druk die hulpbron uit. Pak die een stel op die tafel uit en laat die kinders die ander stel daarby pas. Skakel in by die tema seediere. Memory game : Print the resource. Unpack one set on the table and have the children match the other set to it. These cards go well with the...
Hierdie syferkaarte het nie net kolle op nie, maar ook die geskrewe name. Gebruik dit gerus in jou klas of huis....
Hierdie aktiwiteit is bedoel vir graad 1 en aan. Knip die treintjies los en pas die hoofletters by die kleinletters....
Druk die oulike simmetrie vlinders uit. Die peuters drup verf aan die een kant, maak die vlinder toe sodat die verf aan albei kante dieselfde lyk. Die ouer maats plak klein vormpies of plakkers op die sirkels sodat die een kant soos die ander kant lyk....
Druk 2 stelle van die speletjie uit. Knip die prentjies los en pak dit uit op die tafel. Gee die kinders kans om die maats bymekaar te pas. Ons ouer maats kan die speletjie “snap” speel....
Druk uit, kleur in en laat waai om die oulike legkaarte te bou....
Versier jou klas met die oulike alfabet vlaggies....
Druk uit, lamineer en knip uit. Gebruik dit nou om jou klaskamer te versier....
Druk uit, lamineer en knip uit. Gebruik dit nou om jou klaskamer te versier....