
Blits seminaar 3
Hierdie seminaar is op 20 Augustus 2021 lewendig aangebied deur Sophie en Yolandi Breytenbach. Die onderwerp is dissipline. Dis die laaste seminaar in die dissipline reeks. Gaan kyk na seminaar 1 hier. Gaan kyk na seminaar 2 hier. Die opleiding...