Bewegingslesse

Liggaamlike opvoeding. Leeruitkomste. Lateraliteit belewing. Vormherkenning. Oog-hand-koördinasie. Afstand en posisie belewing. Stel die volgende reeks leerstasies op: Gebruik die lap-vorms en plak dit met “Prestick” op verskillende hoogtes teen die muur vas. Plaas ʼn houer met sandsakkies ongeveer 3 treë van die muur af weg langs ʼn hoepel. Aan die ander kant van die hoepel…

Slegs vir Gratis inhoud and Betaalde inhoud lede.
Login Sluit by ons aan!