Back

Welkom by kleinkinderonderrig.info!

Sedert 2014 is ons fokus op die konkrete en kinestetiese leer van die kind. Nie nét die kleuter nie, maar die kind in die grondslagfase ook.

Kleinkinderonderrig.info brei hierdie doelwit uit na skoolbestuur, algemene opleiding, regulatoriese vereistes vir sentrums, die teoretiese fondasie van korrekte onderrig, didaktiek, raad, lesplanne en toegang tot kenners.

Ons nooi jou om deel te word van hierdie wonderlike inisiatief en die kleuters in jou klas of huis as toegerusde kinders die formele onderrig wêreld in te stuur.

Lidmaatskap werk as volg:

Oasis Klub lede betaal om die naslaangids se inhoud te mag lees.

Die koste beloop R50.00 per maand.

Vir ons naslaangids (slegs lede)...

Vir ons aanlyn leerportaal...

94
Aanlyn kursusse
1223
Inter-level education
2513
Aanlyn studente
9
Lande bereik
554
(aanlyn kursusse voltooid)
Sertifikate uitgereik
  • Over 7 million students

Vanuit die naslaangids

Assessering

Die proses van assessering

                                  DIE PROSES VAN ASSESSERING 1. Die “National Protocol for Assesment Gr R –...
Read More
Assessering

Assessering rubrieks vir Graad R

Hier volg die rubrieks vir graad R. Onthou dat graad R gedefinieër word in...
Read More
Lesse

Tegnologie les 1

Hierdie les skakel in by die tema wilde diere in die veld. Hys die...
Read More

Instansies by betrokke

Kopiereg beskerm!