Ryg deur

Vir hierdie leerstasie gebruik ons ‘n vadoek en toiletrolletjie. Hierdie is die voorloper van ryg met fyner veters en krale met klein gaatjies.

Read More >>

Sorteer vorms

In hierdie leerstasie kombineer ons ‘n eenvoudige aktiwiteit (sorteer vorms) met ‘n sensoriese aktiwiteit. Kyk lekker saam (kliek op die foto vir die video) :

Read More >>

Maak meer

My kinders noem die ontbytpap “ronde pap”. Dis hierdie soete gunsteling wat ons in hierdie leerstasie gebruik. Maak seker jy hou genoeg pap byderhand vir...

Read More >>