Die beplanning/waarde van uitstappies Dis baie jammer dat die publiek dikwels groepe kinders iewers raakloop wat laggend, stampend aan mekaar agter twee of drie onderwysers aandrentel. Die persone is so in hulle eie geselskap opgeneem dat hulle duidelik nie omgee…...
Ons het vir julle ‘n enkel bladsy opsomming gaan maak wat die protokol van assessering soos vervat in die assesseringsbeleid saamvat. Hierdie riglyne is van toepassing op Graad R tot 12. Laai gerus die pdf af :… This content is...