Mense wat my help (polisie, brandweer, tandarts, dokter, apteker, hospitaal, weermag) Prente. Enige van bogenoemde professies. Apteke, polisiestasies, hospitaal, brandweer. Binnekant van tandarts, dokter, polisiestasie,...
Read More >>Tema bespreking : Hier bly ek
Hier bly ek Prente. Huise, woonstelle, tydelike huise (shacks), tipiese woongebiede in die stad, woonplekke op plase. Paaie in die stad, grondpaaie, snelweë. Verskillende vertrekke...
Read More >>Tema bespreking : Dis my familie
Dis my familie. Prente. Gesinne van verskillende samestellings. Foto’s van persone van verskillende ouderdomme. Gesinsfoto’s en familiefoto’s. Aktiwiteite wat gesinne saam doen. Mense in ander...
Read More >>Tema bespreking : Ek leef gesond
Ek leef gesond Prente. ʼn Uiteensetting van die verskillende voedselsoorte. (Stysels, groente, graan, vrugte.) Voorstellings van vitamines en kieme. Persoon wat was/bad/stort. Borde kos met...
Read More >>Tema bespreking : Ek het sintuie
Ek het sintuie Prente. Enige sintuie wat duidelik en groot genoeg is. Die binnewerking van die oor, oog, mond/tong. Senuweestelsel, rug, brein, vel met senustelsel....
Read More >>Tema bespreking : Dis my liggaam.
Dis my liggaam Prente. Prente wat die volledige liggaam aandui van seuns en dogters. (privaatdele gedek). Liggaamsdele soos arms, bene, gesig, hande, voete. Organe soos...
Read More >>Tema bespreking : Ek in die skool
Konteks: Dit is ek Tema 1: Ek is in die skool/sentrum Prente: Juffrou en die hoof se foto’s kom op die temabord. Voeg ʼn brosjure/foto...
Read More >>Bou vorms
Verskaf interessante houtvorms (of plasties) aan die kinders. Dis nie nodig om net geometriese vorms te gebruik nie. Saam met die vorms word ook ‘n...
Read More >>Kleuter Kliek Koerant (deel 1)
Ons het sowat 12 uitgawes van ‘n oulike koerantjie wat jy kan uitdruk. Versprei dit gerus onder jou personeel ook. Hier is lekker idees om...
Read More >>Die aanbieding van ‘n bewegingsles.
AANBIEDING VAN LESSE EN AKTIWITEITE MET DIE FOKUS OP BEWEGING Spel en beweging kan nie geskei word by die aanbieding van lesse en aktiwiteite vir...
Read More >>